Successfully reported
+7

Grotto on the Rocks

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grotto on the Rocks is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid geleë aan die punt van Pringlebaai, op die rotse met die see reg voor jou, en is perfek vir 'n gesin.

Hierdie woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die eenheid beskik oor 2 badkamers, elk toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite het gaste toegang tot die lieflike patio met pragtige see-uitsigte en braaigeriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elzabe Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Grotto on the Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Promontory Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5368a3190e60cdaec5422c0dac89ee2a15e097b33decfc00a0efd75cc053fb372145c3eff6df1d46cf3e571428975b5a90e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 22 Promontory Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.350412011311 18.812999789607
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang