Grunau Chalets
- Kapasiteit: 39 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, Karas
 - Vanaf R848 per nag (plek vir 2)
 
Beskrywing
            Grunau Chalets bied gerieflike oornagverblyf in die klein dorpie Grunau, in Namibië se Karas-streek. Die gastehuis is 'n ideale oornagplek of toevlugsoord vir reisigers na en van Namibië.
Verblyf word gebied in 'n keuse van 12 selfsorg-eenhede met 'n verskeidenheid slaapopsies. Daar is 4 standaard dubbelkamers, 1 gesinsdubbelkamer, 2 gesinskamers met drie beddens, 3 gesinskamers met vier beddens, 1 luukse vyfslaapkamerkamer met volledige badkamer, 1 luukse sesbedkamer met volledige badkamer en 4 kampeerplekke. Die eenhede is ingerig met enkelbeddens behalwe die Luukse Vyfbedkamer wat 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens het. 
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuisie wat volledig toegerus is om in gaste se behoeftes te voorsien, 'n privaat badkamer en 'n braai-area. Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek agter elektriese heinings en 24-uur-ontvangs op die perseel beskikbaar.
Gaste kan die Visrivier-canyon, Ais-Ais Warmbron en Nautedam in die area besoek.
        
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Willa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- B1, Grunau, Karas
 - Gaste dink Grunau Chalets het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 39 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1, Grunau, Karas
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang