Successfully reported

Grunau Country Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 110 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Helena F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker, skoon en netjies. Baie lekker en gerieflik. Sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal enige tyd weer hier stop. Lekker stop oppad terug Suid-Afrika toe. Koue bier, lekker kos en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Alles was reg. Ja. Alles was reg, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Dit was lekker. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte geriewe in perfekte platteland omgewing. Tweede besoek gedurende 10 dae en steeds mal oor die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Perfekte Namibiese gasvryheid. Die 'glamping' fasiliteite was uitstekend, so ook die kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Ons het baie lekker gekuier en was positief verras met dit wat ons gekry het. Ons was baie positief verras met die kuier/braai area, swembad, kroeg en restaurant. Alles was baie billik, lekker en ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rj V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie vriendelik, netjies en alles wat nodig is. Werklik interessant en 'n verligting in die woestyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Aangename blyplek, geriewe is netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 460
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 460
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Old Main Road, Grunau, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZWE3MmU2LTRkZjItNDlkYy1iY2Y4LTdmMGQ2ZDA1OWMxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R460 per nag, vir 2 mense 110 5 1 5 10 Old Main Road Grunau Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.7330344 18.3786249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang