Successfully reported

Grysbokkie Self-catering Studio

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johann Mechiel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig en heerlik met 'n ontspanne atmosfeer. Ons het baie lekker gebly by Marietjie. Sy het ons vooraf 'n boodskap gestuur om te vra of sy ons met enige iets kan help voor ons aankoms in Stilbaai (opregte gasvryheid en dienslewering). Die uitsig van die see vanaf die bo kamer is prentjie mooi. Die boonste vlak van die eenheid met slaapplek en die badkamer is ruim en gemaklik en met netheid vir ons voorberei. Die kombuis is goed ingerig met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas en alles wat nog nodig is. Die buite kuierarea is onder 'n afdak wat ideaal is. Ons sal beslis weer daar bly indien ons Stilbaai besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reginald A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderful. It was awesome and very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Grysbokkie Self-catering Studio
Hi, thank you for your review and choosing to stay with us. We are happy that you and your family enjoyed your time with us and in Stilbaai. Hope to see you again.

Lourista D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het 'n baie aangename verblyf geniet by Grysbokkie. Rustige area en akkommodasie was baie netjies, skoon en smaakvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Grysbokkie Self-catering Studio
Baie dankie vir jou positiewe aanmerkings, Lourista. Dit is altyd aangenaam om te verneem dat ons gaste tevrede is en hulle tyd by ons geniet het.

Debbie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Comfortable and clean. Very comfortable, separate large room for 4 people with en suite. Downstairs kitchen (full kitchen amenities, gas hob) opening onto a patio with table and chairs. Excellent WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Grysbokkie Self-catering Studio
Dearest Debbie, Thank you for staying with us. We are happy to hear that you enjoyed your stay. We appreciate your excellent review of our accommodation. Grysbokkie Self Catering Studio.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Jasmyn Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4071c040dd169544a0d7078bec3be3eda24a8f5551235704f5e912adcc3646ab5fbaff41b41c3840375ad0241b0b467b5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Jasmyn Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3839711201 21.402243801852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang