Successfully reported

Guardian te Vrede

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lizelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Rustig, gerieflik, ontspannend. Sylvia is 'n uitstekende gasvrou en niks was te veel moeite nie. Die akkommodasie is skoon, stil, rustig en pragtige natuurskoon reg rondom. Ons sal beslis weer daar kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary C
1 nag
5.0
Apr 2025

Comfortable and enjoyable. Very peaceful and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful farm retreat. Gorgeous authentic farm experience. We walked among impala and fed bush babies thanks to the kind help of our hostess. It was the perfect quiet and safe escape for recovering from jet lag before setting off for other adventures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëtte D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfek, kon nie vir beter gevra het nie. Ongelooflike, groot ruim plekkie op 'n koppie net buite die dorp op 'n plaas. Donker aangekom, vroeg gery en gewens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia En Johan
Guardian te Vrede
Dankie, dit was 'n plesier om julle te host.

Kowie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pragtige skoon en ruim eenheid. Wonderlike gasvrou. Die eenheid is ruim en silwerskoon gewees. Alles wat ons benodig het was daar. Die omgewing was vir ons 2 'n bonus. Heerlik stil. 'n Wegkom kans uit ons bedrywige leefstyl. Ons grootste dank aan die hondekinders wat ons naweek fantasties gemaak het. Jul sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Het heerlik afgekoel in die pragtige swembad met die mooiste tuin. Fantasties! Dit was ongelooflik lekker. Stilte en vrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig en ontspannend. Ons is persoonlik deur Sylvia en Johan ontvang met aankoms. Aanwysings na die gastehuis is ook op WhatsApp aan ons gestuur. Ons het geen probleem ondervind om die plek te kry nie. Sylvia het ons gereeld gekontak om seker te maak dat alles vlot verloop. Sal enige tyd weer by Guardia te Vrede bespreek. Die plek word ten sterkste aanbeveel vir 'n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Dit was ongelooflik rustig in die omgewing. Om so in die bos te ontspan/oornag, was hemels. Gasvrou was altyd beskikbaar, behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia En Johan
Guardian te Vrede
Dankie Ronel dit was net ń plesier om sulke aangename gaste soos julle te hê. Julle is welkom om enige tyd weer te kom kuier. Omgee groete Sylvia

Kitty G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Naweek daar oorgeslaap tydens my ma se siekte. Guardian te Vrede was ʼn huisie weg van die huis af. Pragtige, netjiese verblyf. Ons het heerlik gekuier by die oulikste mense, hondekinders en nagapies ingesluit. Sal hulle enige tyd met liefde aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Fantasties! Ongelooflik! Puik! Was 'n kort kuier, maar nog nooit so tuis welkom gevoel nie! Die verwelkoming was ongelooflik, sommer dadelik tuis gevoel. Diens puik, netheid en gerief absoluut puik! Baie veilig gevoel. Uitsig is pragtig! Sal beslis aanbeveel. Sal enige tyd weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sylvia En Johan
Guardian te Vrede
Julle was net ń plesier om hier te hê, mense met siel en baie aangenaam. Maklik om mee te kommunikeer en diere lief hebbers. Ons honde kinders was bederf met al die liefde. Sien uit vir jul volgende kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylvia En Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7155863fe377afce78628635dbe77ddc9b8f59209791477973d4bdda43036733233f48eddcbecca76697295910b091154f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R101 Plot 41, Olifantspoort 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.678071097311 28.483336033883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang