Successfully reported
+18

Guardian te Vrede

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Vanaf R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Guardian is in die Olifantspoort-area naby Modimolle geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dit is sowat 6 km vanaf Modimolle met sy talle winkels en restaurante en binne maklike bereik van doendinge en besienswaardighede.

Die ruim eenheid beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, wasbak en ingeboude kaste, en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe, 'n swembad en 'n Lapa beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf. Gaste kan fietsry, in die natuur stap, piekniek hou onder die groot boom en naggeluide en sterre in die stilte waardeer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Kombuisie
Braai
Kamerdiens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lizelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, gerieflik, ontspannend. Sylvia is 'n uitstekende gasvrou en niks was te veel moeite nie. Die akkommodasie is skoon, stil, rustig en pragtige n...
Sien meer
Jun 2025
Gary C
5.0
Comfortable and enjoyable. Very peaceful and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Carel O
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful farm retreat. Gorgeous authentic farm experience. We walked among impala and fed bush babies thanks to the kind help of our ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Riëtte D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, kon nie vir beter gevra het nie. Ongelooflike, groot ruim plekkie op 'n koppie net buite die dorp op 'n plaas. Donker aangekom, vroeg gery en ...
Sien meer
Feb 2025
Kowie D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon en ruim eenheid. Wonderlike gasvrou. Die eenheid is ruim en silwerskoon gewees. Alles wat ons benodig het was daar. Die omgewing was vi...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sylvia En Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Guardian te Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Plot 41, Olifantspoort, Modimolle, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7155863fe377afce78628635dbe77ddc9b8f59209791477973d4bdda43036733233f48eddcbecca76697295910b091154f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R101 Plot 41, Olifantspoort 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.678071097311 28.483336033883
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang