Guest Lodge on the Edge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 466, Storms River Bridge, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Guest Lodge on the Edge is reg langs die Stormsrivierbrug in die Tsitsikamma-streek geleë. Weg van die gewoel van die Storms River Village kan gaste 'n plaasverblyf-ervaring geniet.
Verblyf by Guest Lodge on the Edge bestaan uit 5 kamers. Die lodge kan as 'n geheel vir 'n gesin ook bespreek word. Die kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite- of gedeelde aparte badkamer. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.
Die gastehuis het ook 'n gemeenskaplike kombuis wat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, ketel, 'n broodrooster, kookgerei, plastiekware, breek- en eetgerei, glasware en braaitoebehore bevat.
Parkeerplek is gratis binne die kompleks beskikbaar. Guest Lodge on the Edge is ook sowat 5 km vanaf die Stormsrivier geleë, waar daar 'n paar restaurante en ander geriewe is om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Henrico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 466, Storms River Bridge, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
- Gaste dink Guest Lodge on the Edge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 466, Storms River Bridge, Tsitsikamma, 6307, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang