Successfully reported
+9

Wapadrand Guest Suite

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 31 Mrt 2026.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Vanaf R990 R891 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Wapadrand Guest Suite is 'n ligte en bekoorlike oopplan-eenheid in die veilige Wapadrand sekuriteitskompleks in Pretoria, Gauteng.

Daar is 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer, asook WiFi. Handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met die basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n ketel, yskas, mikrogolfoond, tee-en koffiemaakgeriewe, borde en eetgeriewe toegerus. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien.

Wapadrand ervaar nie beurtkrag nie.

Parkeerplek is naby die ingang beskikbaar.

Wilgers Hospitaal, The Grove Mall en Diep in die Berg is 2 km van die eenheid af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karien S
Saam met lewensmaat
5.0
Oorgebly vir 'n troue. Baie lekker gebly. Veilig en vriendelike mense.
Aug 2025
Sone I
5.0
Fantastiese verblyf. Pragtige, skoon verblyf in veilige omgewing. Gasvrou gee baie aandag aan klein details - tee/koffie, melk in die yskas, warmwater...
Sien meer
Jul 2025
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer daarvan gebruikmaak. Gerieflik, skoon, veilig en rustig.
Apr 2025
Koos B
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Goed ontvang. Netjies en skoon. Groot en ruim. Baie veilig. Veilige parkering.
Mrt 2025
Chantal S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en waarde vir geld. Ek en my seuntjie het baie lekker gebly, dankie. En die eienaar is baie vriendelik!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
  • Gaste dink Wapadrand Guest Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 3 mense
Vanaf R990
R 990 R 891
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Pole Pin Place, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fef13d431b93dbfd28ade6469dc859dbdf617796a919d9dfa9c469e41f4b17edb8bb41b13f53c4a33db505b46abeecdda7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R891 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 10 Pole Pin Place Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.778748514582 28.3391231615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang