Successfully reported

Guesthouse 4 Carrington

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tielman N
1 nag
5.0
Aug 2025

Good option in Kimberley. Central spot with a helpful host. Good security behind an electric gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Pragtige ou Engelse styl huis. So mooi op pas en onderhou. Baie gerieflik en lekker ontbyt geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig, netjies, vriendelike ontvangs, gasvrou uitstekend. Ja, baie, baie. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf
4.8
Jul 2025

Very very nice - will always go back there. It was awesome. Felt like home. The owner and her dog make you feel welcome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Goeie oornaggeriewe, maar daar is 'n paar tekortkomings. Ons het ongelukkig nie warm water gehad toe ons wou stort nie. 'n Spieëltafel sal baie handig wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marina
Guesthouse 4 Carrington
Hi Wina. Vreeslik jammer om te hoor oor die water, het gesien die water stroom by die geyser uit die volgende dag maar nie besef dit het al die aand gebeur. Baie jammer daaroor! Sal werk maak van die spieëltafeltjie. Dankie vir die terugvoer. Groete, Marina

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dumisani D
1 nag
5.0
Okt 2024

I had a nice stay. The place was warm, with a piece of tranquility. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Verfrissend. Ons het in ons gunsteling kamer oorgebly en sal vir seker weer in Guesthouse 4 Carrington tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilgard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Marina het ons behoeftes akkommodeer en die verblyf was uitstekend! By verre een van ons lekkerste ervarings nog!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Guesthouse 4 Carrington
Dankie julle. Was heerlik om jul hier te hê. Hoop ons sien jul weer met 'n volgende Kimberley besoek!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc059e8fd757bc974548fceff69d9cb376959dd12de0b8661cc019127139e0efdeba8b2165b94b9ff4d9fd814f5279faa035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 4 Carrington Way Memorial Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.749907426844 24.777331575751
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang