Successfully reported
+46

Guesthouse 4 Carrington

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Guesthouse 4 Carrington is sentraal geleë in die Gedenkgebied in Kimberley. Hierdie ruim historiese huis het 'n baie rustige gevoel, met 'n groot tuin en swembad wat bydra tot sy bekoring. Hierdie eiendom is as 'n monument verklaar aangesien dit meer as 100 jaar gelede gebou is.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid standaard-, luukse- en gesinskamers. Daar is ook 'n selfsorgkothuis. Al die kamers het en suite-badkamers en is toegerus met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n gemaklike lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is oral in die gastehuis beskikbaar. 'n Stewige ontbyt is soggens beskikbaar.

Die gastehuis is sentraal geleë, naby die sakekern, plaaslike hospitale, skole en van Kimberley se toprestaurante. Die lughawe is net 5 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Tielman N
5.0
Good option in Kimberley. Central spot with a helpful host. Good security behind an electric gate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Carina D
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige ou Engelse styl huis. So mooi op pas en onderhou. Baie gerieflik en lekker ontbyt geëet.
Jul 2025
Erika D
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies, vriendelike ontvangs, gasvrou uitstekend. Ja, baie, baie. Sal vir seker weer daar gaan oorbly.
Apr 2025
Nicky K
Gesin met tieners
5.0
Sal enige tyd die gastehuis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2025
Louise M
4.8
Very very nice - will always go back there. It was awesome. Felt like home. The owner and her dog make you feel welcome!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Guesthouse 4 Carrington het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Carrington Way, Memorial Area, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc059e8fd757bc974548fceff69d9cb376959dd12de0b8661cc019127139e0efdeba8b2165b94b9ff4d9fd814f5279faa035?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 4 Carrington Way Memorial Area 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.749907426844 24.777331575751
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang