Guesthouse 52
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Guesthouse 52 is in Groblersdal geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek.
Die gastehuis bied 10, smaakvol gemeubileerde kamers, almal met luukshede soos lugversorging, 'n TV met OpenView-kanale, privaat, en suite-badkamers, strykgeriewe, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies.
Daar is 3 slaapkamers wat selfsorggeriewe deel en 2 kamers wat elk privaat, selfsorggeriewe het, asook 'n privaat sitkamer.
Ontbyt is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste. Dit word tussen 06:30 en 09:00 in die gemeenskaplike eetkamer bedien. Wegneemetes kan ook gereël word.
Gaste kry veilige parkeerplek met kringtelevisietoesig en die gastehuis het 'n moderne alarmstelsel met gewapende reaksie, vir ekstra sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 52 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Gaste dink Guesthouse 52 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Haarhoff Street, Groblersdal, 0470, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang