Successfully reported
+29

Gugulesizwe & Little Gugs

Lodge
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KwaMpukane Maputaland, 24 km from Mabibi, 3815, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gugulesizwe & Little Gugs, geleë op 'n ou duinrif met uitsigte na die kuswoud en die Indiese Oseaan, bied 'n unieke bosveld-ervaring in gestruktureerde tente geleë tussen knoestige waterbessies en groen wilde dadelpalms slegs 24 km vanaf Mabibi aan die Olifantkus.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 10 uniek ontwerpte kamers, almal met en suite-badkamers. Alle eenhede het slaapplek vir 2 volwassenes en die Gesinskamer kan ook 'n bykomende 2 kinders akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Gaste het volle toegang tot die betrokke lodge wat óf by Gugulesizwe óf Little Gugs sal wees. Dit bied 'n lieflike swembad waar gaste kan afkoel en son kan vang op daardie warm somersdae. Verder het elke lodge 'n gastesitkamer, 'n kroeg met 'n koffiestasie asook 'n eetplek waar gaste hul vegetariese maaltye kan geniet.

Die lodge sluit 'n lieflike boma met 'n sentrale vuurmaakplek in waar gaste saans kan saamkuier en gehaltetyd saam deurbring. Doendinge fokus natuurlik op die nabygeleë strand waar gaste kan gaan snorkel en 'n kort 4×4-rit vanaf die kamp bring jou by Lala Nek, 'n kindervriendelike snorkelplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • KwaMpukane Maputaland, 24 km from Mabibi, 3815, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: KwaMpukane Maputaland, 24 km from Mabibi, 3815, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc83802c8e1be2ba8f05df4bc8e05a923aaefb3ea2851ab7221da64e73f9026033615bbbb4cf44d43cfd4c264312306f040c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 2 mense KwaMpukane Maputaland 24 km from Mabibi 3815 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.207027 32.778038
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang