Successfully reported
+13

Gugulethu Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Nel Street, Rensburg, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gugulethu Villa is 'n lieflike selfsorg-vakansievilla in Rensburg, Heidelberg en bied slaapplek aan 4 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV.

Die villa bied gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • 19 Nel Street, Rensburg, Heidelberg, 1441, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 995
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 19 Nel Street, Rensburg, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f0f2baa1eb284b47badf8a2baef08af695b9324f7d591d7fbe2e2261131eb7955241900e1ba127886075359f65ede40e1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 19 Nel Street Rensburg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -26.5242391 28.367752
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang