Successfully reported

Guinea Feather Country Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Nicolene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly en so lekker by die restaurant. Sal hulle beslis. Wat 'n oulike plek, so mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wayne S
1 nag Besigheidsreis
3.0
Mei 2025

Nice and quiet but no interaction with owners and no TV. The stay was nice and very quiet. I would have liked to interact with the owners as they were nowhere in sight. The fact that there is a panic button raises a bit of concern about the safety of the location, which made me feel a bit uneasy. As a business traveller, it would be nice to have a TV in the room, which there was not.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Elmia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Des 2024

Teleurstellend, overpriced. Ons het juis gekies om hier te bly oor hul aircon geriewe het en dit 'n baie warm area is vir ons 1-jarige wat hy nie gewoond aan is nie. Noteloos om te sê dat dit nie reg gewerk het nie. Ons het opgeëindig om 2 x staanfans in die kamer te sit en te probeer die aircon skoonmaak binne en buite en af te spoel, en dit het toe wel beter gewerk, maar steeds glad nie hoe dit moes nie (ons werk met verkoeling so weet hoe dit behoort te wees). Die stort se drein het ook nie volgens standaard gewerk nie en veroorsaak dat die vloer in 10 minute onder water was en klere nat geword het as gevolg daarvan. Die kos in die restaurant is baie lekker en het geen probleme gehad daarmee nie. Die diens was ook nie sleg nie, net bietjie stadig, maar nie die einde van die wêreld nie. Daar was ook baie spinnerakke en goggos binne die slaapplek en net 'goedkoop' 1-ply toiletpapier, wat mens glad nie sal verwag vir die prys wat jy betaal nie. Die plek het baie potensiaal as hul net al die geriewe gereeld diens en mooi skoonmaak.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Mavis T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely stay, wish we stayed longer. The Wi-Fi stayed on even during the loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Thanks, Mavis for your review. We as Guinea Feather staff and management do appreciate your comment. Your stay with us also meant a lot and keeps us positive and on track. Regards. Willem.

Hendrika V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Het tuis gevoel en dis waarde vir geld. Skoon, netjies, vriendelik en eerlike personeel. Eienaar het kom sien of ons alles het. Ek sal weer daar boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Gasvryheid en plaas-rustigheid gekombineer. Gerieflike verblyf. Puik restaurant. Smaaklike ontbyt ingesluit by prys. Die restaurant se kos is puik. Geen nodigheid om elders te gaan eet in die aand nie. Die restaurant se etes is hoë gehalte, billik geprys en die atmosfeer is van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachalet G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Aug 2022

Pragtige en rustige omgewing met uitstekende kliëntediens. Natuurskoon is merkwaardig en skep rustige atmosfeer. Fasiliteite baie kunstig en netjies. Goeie kliëntediens en definitief aanbevelend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sinest V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2022

Ons was baie goed ontvang en het dadelik welkom gevoel. Ek sal net aanraai dat hulle na die lugversorging sal kyk en so ook die ketels in the plekkie want dit kook tot op 'n punt dan stop dit weer en dan skakel die ketel weer aan wat beteken die water word nie warm nie om koffie te kan drink nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2021

Fairy tale. Relaxing. Beautiful. Ons het dit so geniet. Die manne het die een na die ander vis uitgetrek. Die personeel was vriendelik. Die kos fantasties. Ek het 4 verskillende gesinne wat die naam en nr. gevra het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ESTER
Guinea Feather Country Lodge
Baie dankie, die visse het ook die aandag geniet. Kom weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

ESTER Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 140
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witpenskloof, Farm C52, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375b445d8dd26cb89e6a634ec0891c0efdb256e7c887c65fb0e75c9db9dfb6fd28c0cf571d56cb0681b2d58f7f957645cb43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Witpenskloof Farm C52 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.218433618154 29.259531497955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang