Gull's Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Parkes Lane, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Gull's Cottage is op die skilderagtige Leisure Isle in Knysna, 'n dorpie langs die bekende Tuinroete, geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat 'n ontspanne wegbreek soek.
Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gastebadkamer het 'n bad en stort.
Die leefarea sluit 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf.
’n Omskakelaar verseker dat beurtkrag nie ’n ongerief sal wees nie. Die sitkamer en al drie slaapkamers maak oop op die stoep deur Franse deure, sodat gaste 'n strandmeerbriesie op warmer dae kan geniet. Buitelug-etes kan ook op die stoep geniet word.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Bobbie Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 76
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 13 Parkes Lane, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Gull's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Parkes Lane, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang