Successfully reported

Gumtree Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Suzanne P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Beautiful place, excellent location, stunning views, most delicious breakfast. What a treat! Neat rooms, overlooking deck and crisp clean swimming pool, next to Grobbelaars River with stunning views of the mountains in the distance. Excellent location, walking distance from everything you might need. Most delicious breakfast with lots to choose from, not to mention the freshly baked bread. Even made me a takeaway breakfast due to my early departure. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Perfect for business trip. Perfect location, all the amenities that you need. Host was lovely, breakfast was delicious. Really recommend Gumtree.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Great stopover in a well situated town. We spent 2 nights at Guntree. The room was spacious and well appointed with a shared patio. The breakfast was superb. Gerry is a great host and made us very welcome, with lots of advice about sightseeing, restaurants etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Dit is een van die beste gastehuise waar ek nog oorgeslaap het. My benchmark is. Die verblyf was baie aangenaam. Die gasheer is hulpvaardig sonder om opdringerig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alan A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Perfect facility, friendly owner. Excellent, everything you need for a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andrew H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Skoon, modern en als werk. Vriendelike ontvangs, uistekende gasvryheid en lees maar die huisreëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee G
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Perfect stay! Absolutely amazing! Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Gumtree Guest House
Thank you Lee. Promise me next time you will stay for breakfast.

Elsa V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lekker plek met gawe gasheer. 9 nagte tydens KKNK. Die gebrek aan kaste om my hele tas uit te pak het my aanvanklik gepla, maar al die ander lekker dinge het my gou daarvan laat vergeet. Die bed het lekker geslaap. Die ligging is baie sentraal en stapafstand van alles wat ons wou doen. Kon selfs saans na die musiek van feesterrein luister. Die ontbyt is heerlik. Gerry is vriendelik en baie behulpsaam. Die voorsiening wat gemaak was vir beurtkrag was baie bedagsaam. Kamers het elkeen sy eie buitedeur met lekker gemakstoele buite en kuierplekke in die mooi tuin. Het baie lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Gumtree Guest House
Baie dankie Elsa. Ek het baie lekker saam met julle gekuier en hoop om julle weer te sien by die KKNK.

Piet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie lekker, moes nog 'n dag langer gekuier en bespreek het. Ons sal verseker weer by hulle bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Gumtree Guest House
Baie Dankie Piet. Hoop om julle 4 gou weer te sien.

Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Gumtree was ideaal geleë vir die KKNK venues en restaurante. Die eienaar was baie vriendelik en gasvry en die ontbyte heerlik en keurig. Die buitekamers is nie heeltemal privaat nie, aangesien hulle aangrensend op 'n stoep uitloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerry
Gumtree Guest House
Dankie Staphanie Baie aangenaam om julle te ontmoet en hoop om julle weer binnekort te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 139 Kerkstraat, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxNDYxMTg4LTkwYjgtNGI4ZC1hYjdhLTliODRjNDA1YzJhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 139 Kerkstraat Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.588280063693 22.201555967331
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang