Successfully reported
+17

Gustav se Huis @ Boskloof Swemgat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 646 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Gustav se Huis @ Boskloof Swemgat is sowat 10 km vanaf Clanwilliam geleë in die Boskloofvallei, 'n manjifieke ongerepte area wat aan die Cederberg Wildernisgebied grens. Die Jan Disselsrivier vloei deur die vallei en die plaas is vernoem na 'n gunsteling rotspoel wat die rivier in die middel van die land "Swemgat" vorm.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 8 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers, 'n badkamer en 'n aparte toilet. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. 'n Bad, stort en wasbak is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vanuit hierdie kombuis lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n lieflike patio met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat die perfekte plek is vir gaste om ten volle te ontspan met 'n skemerkelkie terwyl hulle uitkyk oor die omliggende platteland.

Hout en tuisgemaakte produkte is vir jou gerief by die kiosk te koop. Gaste kan lekker swem en visvang in die helder, onbesoedelde rivier, hul bergfietse saambring of die staproetes te voet aandurf. Kinders kan die plaasdiere geniet en met buise in die rivier speel. Met sowat 1 000 bome oor 11 hektaar is Boskloof Swemgat die tuiste van 'n oorvloed voëllewe.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 415

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gustav se Huis @ Boskloof Swemgat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 646
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 646
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 646
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boskloof Road, Boskloof, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91704b6d5f86825b307961b2fbc0e063e442c7136c1b4d9cc55790629eb46ab55fdb8517e47349e297309e7516eab3ce6c8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 646 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Boskloof Road Boskloof 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.2076 18.97542
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang