Successfully reported
+27

Gweilo

  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK35 Goukou River Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Gweilo is 'n ruim gesinshuis aan die Goukourivier in Stilbaai en is ideaal vir 'n groep vriende vir 'n langnaweek weg, of 'n gesinsbyeenkoms. Die strand is net 20 minute se ry weg.

Die huis beskik oor 6 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, en kan tot 18 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die vyfde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die 2 hoofslaapkamers is op die eerste verdieping en elkeen het 'n dubbelstort. Die 4 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n solderarea met 'n kindermatras en 'n en suite-badkamer met stort of bad.

Die kombuis en eetkamer is oopplan met 'n binnebraai. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n oond, gasstoof, mikrogolf, yskas en vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is 'n aparte waskamer met 'n ekstra yskas-vrieskas, asook 'n groot wasmasjien en tuimeldroër.

Daar is 2 ruim leefareas, elk met 'n gastetoilet, wat verseker dat almal genoeg spasie het om te ontspan, van jonk tot oud. Die leefareas bied baie ruimte om voor die kaggel of TV te ontspan. Daar is ook 'n kroegarea met yskas en pooltafel. Gaste kan ook buite braai met pragtige uitsigte oor die Goukourivier.

Die huis is op die rivieroewer geleë met 'n klein boothuis met 'n jetty waar gaste 'n skiboot kan vasmeer. Gaste het ook die gebruik van 1 kano, 1 branderplankry en 3 staan-roeiplanke.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 7 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • GK35 Goukou River Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gweilo het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
    12 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK35 Goukou River Road, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApV7j9PxRgQM5TfhQUEiHlWQWbQrEkmo9nN47yTEiPQjAQBMx0H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 12 mense 11 5 1 5 GK35 Goukou River Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.309 21.322222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang