Successfully reported

Gwenyn

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andrea Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Beautiful views and local waterfall. Gwenyn is quite stunning. The views are incredible — our favourite spot was the couch on the veranda overlooking the beautiful garden and Sabie forests. We visited as a family (two adults, five kids) and enjoyed the wonderful space in the house as well as the thoughtful decor. The property caretaker is great — he took us on a walk to a nearby waterfall, which is an absolute must! The kids had a brilliant time playing on the rocks and enjoying the beauty of the falls. Sabie town is only a short drive away and has some nice curio shops to visit as well as restaurants and a local Spar for supplies. We were only at Gwenyn for a short time but would love to come back for longer! Thank you for sharing your home with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Gwenyn
Thank you very much for the wonderful review and I’m so glad you enjoyed your stay. We’d love you to visit us again!

Henria S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie goeie ervaring gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ari B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Wonderful stay. Great place secluded in the hills, lovely house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Gwenyn
Thank you very much, Ari. I’m glad you enjoyed your stay and I hope we see you again sometime. Eleanor

Lea M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Kon ontspan en die natuur om ons baie geniet. Verdere uitstappies naby genoeg. Baie geniet en heerlik gebraai met hout deur plek beskikbaar gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Gwenyn
Thank you very much, Lea. I’m so glad you enjoyed your stay. Eleanor

Hanneke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Knussige kuierplek met mooi uitsig! Pragtige, 'n retro-boere-kreatiewe atmosfeer. Die kaggel, uitsigte, sonsopkoms-view is 'n treffer. Ons het heerlik gekuier, dit was veilig en lekker geïsoleer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Goeie waarde vir geld. Baie lekker plek, skoon plek. Het voldoen aan 9 volwassenes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Gwenyn
Thank you very much for your visit, Lukas. I hope we get to host you again soon.

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Ons het lekker ontspan tussen die mooi uitsig en mooi tuin. Ons het heerlik ontspan by Gwenyn. Rustige atmosfeer en die plek is goed toegerus met wat jy nodig het. Die huis is rustiek met 'n bietjie modern, lekker groot stoep om te kuier met 'n pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Baie lekker en ontspanne. Die fasiliteite is baie goed en is geskik vir groepe / groot families. Die grondpad van ongeveer een kilometer kort aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Botha J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absolutely wonderful. Wonderlik! Ouwêreldse glorie en atmosfeer. Lafenis vir die siel. Stil en pragtig tussen die berge van die ongerepte natuur. Netjies en welversorg. Ten volle toegerus waarmee ons baie verras was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Gwenyn
Thank you so much for your kind review. I’m very glad you enjoyed your stay.

Hendrik M
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Sal weer gaan. Ons naweek was baie aangenaam. Verblyf was skoon, netjies en die uitsig verstommend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eleanor
Gwenyn
Thank you very much for your review. I’m so glad you enjoyed your visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R536, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a85ac0f7bae4cf73a3128a2dc7fa82eace89056812f64b3057ba729de1bd44d66b99c3f41f0aa5c16751664960447e8a4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Off R536 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.098613071673 30.813469159929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang