Successfully reported
+42

Gwenyn

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Nov 2025 tot 22 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R536, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 R2 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Gwenyn is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in die Sabieberge geleë op 'n stil privaat landgoed, geleë op die Panorama-roete in Mpumalanga, en gerieflik naby die Krugerwildtuin.

Die eiendom bied slaapplek vir tot 9 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n kinderbed het. Die vierde slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 enkelbeddens. 'n Gedeelde badkamer met 'n stort-oor-bad is beskikbaar vir die oorblywende slaapkamers, en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel. Die sitkamer en eetarea bied oorgenoeg sitplek vir gaste om te ontspan en te eet, asook 'n slaapbank en 'n TV met 'n DVD-speler.

Die eiendom beskik oor tuine aan die voor- en agterkant, insluitend grasperke, vrugtebome, stoepe aan beide kante van die huis, en 'n houtdek van die sitkamer af met braaigeriewe. Bykomende parkeerplek is beskikbaar, saam met 'n dubbelmotorhuis.

Hierdie area bied skouspelagtige natuurskoon, asemrowende uitsigte, en 'n kort entjie se stap na 'n pragtige waterval. Voetslaan, rivierwatersport en bergfietsry is van die vele doendinge wat vir gaste beskikbaar is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andrea Z
Gesin met tieners
5.0
Beautiful views and local waterfall. Gwenyn is quite stunning. The views are incredible — our favourite spot was the couch on the veran...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Henria S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie goeie ervaring gewees.
Okt 2025
Ari B
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay. Great place secluded in the hills, lovely house.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Lea M
Gesin met tieners
5.0
Kon ontspan en die natuur om ons baie geniet. Verdere uitstappies naby genoeg. Baie geniet en heerlik gebraai met hout deur plek beskikbaar gestel.
Jul 2025
Hanneke D
Gesin met tieners
5.0
Knussige kuierplek met mooi uitsig! Pragtige, 'n retro-boere-kreatiewe atmosfeer. Die kaggel, uitsigte, sonsopkoms-view is 'n treffer. Ons het heerlik...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eleanor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Off R536, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Gwenyn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R2 500
R 2 500 R 2 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    9 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off R536, Hazyview Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a85ac0f7bae4cf73a3128a2dc7fa82eace89056812f64b3057ba729de1bd44d66b99c3f41f0aa5c16751664960447e8a4d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 250 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Off R536 Hazyview Road 1260 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.098613071673 30.813469159929
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang