Haak En Steek
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Off the R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Haak En Steek is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in Leeupoort Vakansiedorp.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat die gebruik van 2 badkamers deel. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het albei lugversorging en elke kamer het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 2 stapelbeddens vir 2 volwassenes en 2 kinders, of 4 kinders. Die badkamers het elkeen 'n bad, en 1 van hulle het ook 'n stort. Gerieflikheidshalwe word beddegoed voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv wat 'n opsionele ekstra is teen R50 per dag.
Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat oor die braai-area uitkyk, asook 'n sonverhitte Jacuzzi. Parkeerplek is beskikbaar vir 4 voertuie.
Leeupoort Vakansiedorp bied aan gaste die geleentheid om met vrylopende wildlewe te kommunikeer, verskeie voëlspesies te sien, en doendinge soos fietsry, draf, stap, of op wildritte in die reservaat te gaan. Die dorp het ook gemeenskaplike swembaddens, 'n winkel, 'n drankwinkel, asook 'n restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Stapelbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Off the R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
- Gaste dink Haak En Steek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Off the R516, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang