Successfully reported

Hadeda @ Colnera

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Catherine H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Tranquil, beautiful. Had a very pleasant stay in the cottage. Surrounded by beautiful trees and nature. A lovely family getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hadeda @ Colnera
Thank you, Catherine. Glad you enjoyed it. Hope to see you again soon!

Marika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie goeie waarde vir geld as jy hou van eenvoud en die natuur. Baie lekker gebly. Rustige atmosfeer uit die stad se gejaag uit met die mooiste natuurskoon. Steeds net 10 min van die winkelsentrum af en 5 min van die strand af. Sal beslis weer van hulle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename en skoon verblyf. Die rustigheid het ons baie geniet. Dit was sentraal geleë en ons kon maklik by Garden Route Mall uitkom. Ons kon net nie die induksieplaat gebruik nie (ons weet nie hoe hy werk nie).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hadeda @ Colnera
Hi Blackie, ek is bly julle het lekker gebly. As julle weer kom, sal ek julle met graagte wys hoe werk die induksieplaatjie.

Ben N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Superb. Super place will definitely add to my future destinations. I love the sounds of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Retha
Hadeda @ Colnera
Thank you, we hope to see you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702f477d7f7cd9205d6be6e89dcddb57805bdaec7b3667d6358cf2b31b1f353e4aa2b801c87a0ef908a578d6232c35f0f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038619613009 22.374576987875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang