Successfully reported
+14

Hadeda @ Colnera

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Colnera is 'n perfekte vakansiebestemming vir die hele gesin geleë 3 km vanaf die gesogte dorpie Heroldsbaai, bekend vir sy wonderlike kuswandelings, en om dolfyne en walvisse te sien. Die ligging bied maklike toegang tot die R404. en is ongeveer 3 km vanaf Heroldsbaai, 7 km vanaf George Lughawe, en 15 km vanaf die gewilde Garden Route Mall.

Hadeda @ Colnera is 'n 1-slaapkamer-eenheid tussen die bome vir 'n in-die-hout-ervaring. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid lei na 'n klein patio met 'n buitebraai en buitemeubels. Gaste kan bergfietsry, voetslaan en voëlkyk op en om die eiendom geniet. Dit het ook 'n groot skilderagtige dam waar gaste kan deelneem aan baarshengel, roei en swem. Die eiendom is boonop wildomhein, en 'n elektroniese hek en hoë heining maak die plaas baie veilig.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hadeda @ Colnera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404, Colnera Farm, Herolds Bay, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA702f477d7f7cd9205d6be6e89dcddb57805bdaec7b3667d6358cf2b31b1f353e4aa2b801c87a0ef908a578d6232c35f0f5cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 R404 Colnera Farm 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.038619613009 22.374576987875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang