Hadeda Hall Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Maldon Road, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R899 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hadeda Hall Guest House is in Westdene, 'n voorstad van Johannesburg, geleë; naby die Universiteite, Melville Naglewe, Rosebank Gautreinstasie en inkopies, en is perfek vir groepe wat wil wegbreek of die sakereisiger.
Verblyf is beskikbaar in 5 gaste-suites wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, USB-laaiers, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het 'n mikrogolfoond, yskassie, platskerm-TV en strykysters en strykplanke. Ontbyt is op versoek by die eiendom beskikbaar.
Geriewe sluit 'n dakdek vir skemerkelkies, braaigeriewe, wasgoedgeriewe, sekuriteitskameras en veilige parkeerplek van die straat af, afhangend van beskikbaarheid.
Westdene lê tussen die historiese voorstad Sophiatown en Melville met die Melville Koppies-Wes-natuurreservaat noord van die voorstad. Die instansie is naby die paddadam geleë wat deel vorm van die Universiteit van Johannesburg natuurreservaat. Baie voëllewe rondom.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maiky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6 Maldon Road, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink Hadeda Hall Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Maldon Road, Westdene, Johannesburg, 2092, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang