Successfully reported
+18

Hadida Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorster Street, Brakfontein Smallholding, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Vanaf R610 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hadida Gastehuis bied asemrowende uitsigte oor die omliggende bosveld en plaaslike plase in die klein dorpie Swartruggens.

Die gastehuis is tussen die dorpe Rustenburg en Zeerust geleë en is 'n gerieflike tuiskoms vir almal wat 'n rustige en vreedsame oornagfasiliteit soek.

Gratis tee-/koffiegeriewe is beskikbaar in al vier warm versierde kamers, benewens satelliet-TV en 'n privaat badkamer met stort. Ons beskik ook oor selfsorg- en braaigeriewe, waar gaste kan ontspan en die panoramiese uitsigte oor die natuur, wild en verskeie voëlspesies kan geniet.

Hadida gastehuis is ongeveer. 1,4 km vanaf die N4-tolpad, en 5 minute vanaf die dorp,

Selfsorg- en braaigeriewe is beskikbaar waar gaste kan ontspan en die panoramiese uitsigte oor die natuur en voëlspesies kan geniet.

As jy op soek is na 'n rustige en stil plek om te ontspan en die rustigheid weg van die stad te geniet, is Hadida gastehuis die ideale plek vir jou

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lawrence G
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable stay after a long day. Pleasant, clean, quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marlize V
5.0
Sien julle weer! Ons het beslis die gasvryheid geniet. Baie netjies en skoon, baie aandag aan dekor wat dit spesiaal maak.
Apr 2025
Adel V
5.0
Nice. Booking for wedding guests. No complaints.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Teresa L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit is 'n pragtige gastehuis. Pure plaas. En ons het te lekker in die plaasdam geswem. Die kamers was skoon en die bediende het gekom skoo...
Sien meer
Nov 2024
Nicky S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en gemaklik. Pragtige kamer en 'n rustige atmosfeer.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Vorster Street, Brakfontein Smallholding, Swartruggens, 2835, Noordwes
  • Gaste dink Hadida Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 610
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 610
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vorster Street, Brakfontein Smallholding, Swartruggens, 2835, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkNGMyODFkLTBkMjMtNGJlZi1iZDQ3LTVkNDc0MDBmNjBhOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Vorster Street Brakfontein Smallholding 2835 Noordwes 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.648611111111 26.672222222222
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang