Successfully reported

Hadida Huisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Laudi G
1 nag
5.0
Sep 2025

Gas ry. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cluarene L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Besonderse cozy plekkie! Defnitief 'n lekke bly en slaap plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulandi D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Vriendelik en behulpsaam. Gerieflik naby die lughawe. Ons is warm ontvang deur Heloise. Sy het vooraf kontak gemaak, sodat ons kon vasmaak wanneer ons sou arriveer. Sy het ons die aand ontvang en alles gewys. En sy het ons ook baie vroeg die volgende oggend weer af gesien. Ons moes al 5:30 lughawe toe ry, dit was minder as 15 min toe is ons by die lughawe. Baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Home away from home. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasies. Helouise het ons voor die tyd gekontak en persoonlik met ons reëlings getref om die sleutel te ontvang. Sy is 'n pragtige mens en het ons dadelik welkom laat voel. Ons het baie lekker gebly. Daar is alles wat jy nodig het. Dis gerieflik, gemaklik, veilig, skoon en presies waarvan ons hou. Ons gaan gereeld Kempton Park toe en ons sal beslis nie weer op 'n ander plek gaan bly nie. Bekostigbaar en die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Hadida Huisie
Baie dankie - dis 'n baie mooi resensie. Sien uit na volgende keer!

Hubert K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Perfekte oorlaap in Kempton Park! Heerlik gebly. Hadida Huisie het alles en nog meer as waarvoor ons gevra het. Ons het dit geniet en sal vir seker weer daar gaan oorlaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Hadida Huisie
Dankie vir die resensie.

Anna-Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rustig en privaat, baie goed toegerus, mooi tuin, die lekkerste stort ooit! Dit was 'n heerlike verblyf na 'n lang reis uit die buiteland. Baie goeie ligging t.o.v. OR Tambo en glad nie ver van groot winkels af nie. Ons kon gebruikmaak van Uber en van afleweringsdienste. Heloise was uiters behulpsaam. Ons sal beslis weer gebruikmaak van Hadida Huisie wanneer die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Hadida Huisie
Dankie baie vir die mooi resensie - waardeer!

Judith J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Great stay. The hostess was warm and friendly. We were accommodated with an early check-in request, which we were happy about. Close proximity to the OR Tambo Airport. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Hadida Huisie
Thank you for the great response.

Ada S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie netjies en gerieflike verblyf - "Home away from home.". Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Hadida Huisie
Dankie Ada! Ek het die WiFi uiteindelik reg en wag spoedig weer vir julle!

Joanne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike oornag. Heerlike oorslaap plekkie. Tannie Heloise was baie vriendelik en behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heloise
Hadida Huisie
Dankie Joanne… sien julle binnekort weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Christoffel Street, Citraville, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4aadf445513ceb7f8cb5dbd35fce5b470cd4a9848152be4cc7e1db9ef9310ad0d5b2102b3b23a73d5001a5b8df8d14bcd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 37 Christoffel Street Citraville 1619 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -26.073566908374 28.220576717791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang