Hadley Guest Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hadley Guest Farm is sowat 40 km van Steytlerville af en bied 'n ontspanne Karoo-wegbreek.
Gaste kan in Grootrivier of Gooseberry bly. Albei eenhede het slaapplek vir 8 gaste. Die huise het nie elektrisiteit nie, maar 'n herlaaibare lig is beskikbaar in elke eenheid. Die kombuise is elk met 'n gasstoof en kookgeriewe toegerus, maar daar is nie yskaste nie.
Gooseberry beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel en daar is enkelbeddens en 'n stapelbed in die kamers. Grootrivier het 5 slaapkamers wat dubbelbeddens of enkelbeddens het en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel.
Hadley Guest Farm is ideaal vir natuurliefhebbers en bied stap- en bergfietsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
- Gaste dink Hadley Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Sarel Cilliers Street, Groote Riviers Poort Farm, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang