Successfully reported

Haga Haga Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Lisa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetbare lekke bederf met die mooiste uitsig en verblyf! Ons het 'n onvergeetbare lekke langnaweek by Haga Haga Hotel gehad. Eienaars en personeel wat uit hul pad gaan om jou welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Haga Haga is die lekkerste vakansieplek waar mens se siel rus kry. Ons het lekker gebly, dankie. Pragtige ou hotel, skoon, gerieflik, mooi uitsig. Vriendelike, behulpsame mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Netjiese en skoon geriewe - en ordentlike matrasse vir 'n lekker nagrus! Baie vriendelike personeel en ideale ligging vir gesin vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Great. Dit was baie aangenaam, ons weer fantasties gewees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia D
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Sal Haga Haga Hotel enige tyd aanbeveel. Was reeds ons derde besoek daar. Heerlik gebly met pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
Haga Haga Hotel
Hi Patricia, Baie dankie vir die positiewe opmerking tydens die verblyf by Haga Haga. Ons hoop om jou weer te sien. Vriendlike Groete Staff en Bestuur van Haga Haga Hotel

Mathilda R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2024

Rustig. Goeie waarde vir geld. Die restaurant se kos is uitstekend en bekostigbaar. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Candice
Haga Haga Hotel
Hi Matilda Baie dankie vir die boodskap. Ons is dankbaar dat ons diens te wense was vir julle verblyf. Glo ons sal julle gou weer sien. Geniet julle dag.

Michele D
1 nag Saam met vriende
4.2
Jun 2024

Pleasant stay. Pleasant. Lovely view from our self-catering unit. The food was good and value for money. The gas-heated showers were challenging, and we ended up not showering (luckily we only stayed one night).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jaques S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Nice stay with stunning views, the food could use some work and the kids' meals. Stunning views and a brilliant location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jodie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Ek kan nie wag om terug te gaan nie! Amazing ligging en fantastiese atmosfeer. Hotel is huislik en kos is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
4.0

Braden H
1 nag Gesin met tieners
2.6
Mrt 2024

Lovely being right on the sea but hotel in need of an upgrade into this century. Stay was fine, lovely being right on the sea. The bathroom had a terrible smell. The hotel is very dated and in need of some refurbishment. The room was comfortable and clean. The meal was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 050
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0NDU5OTY1LWM4ZWItNDc0Mi1iNTMxLTg3NWZhNGUwOTJiZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5) 20 5 1 5 155 Mariners Way Haga Haga 5272 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7642359 28.2488249
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang