Haga Haga Hotel
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Haga Haga Hotel bied bed en ontbyt of selfsorgkamers en is in die bewarings-kusdorpie Haga-Haga geleë. Dié hotel is op die seefront en dus ideaal vir vakansie of ’n sakewegbreek.
Verblyf by Haga Haga bestaan uit 11 en suite-kamers en 8 selfsorg-chalets wat individueel versier is. Die gastekamers front na die see of die tuin en elkeen beskik oor ’n waaier, verhitting, ’n radio en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke selfsorg-chalet het ’n kombuis wat goed toegerus is, ’n leefarea en ’n dek met braaigeriewe.
Ontbyt en ander heerlike maaltye word by die buffet restaurant op die perseel bedien. Verder het die hotel ook ’n kroeg met verskeie voorraad, ’n á la carte pub, kuriowinkel, speletjieskamer, swembad en vele ander ontspanningsaktiwiteite.
Vir die sakereisiger het die hotel ’n konferensiesentrum wat 50 afgevaardigdes kan akkommodeer. Spanbou, troues en ander sosiale geleenthede kan ook gereël word.
Haga Haga Hotel is ’n uur se ry vanaf Oos-Londen Lughawe en is omring deur verskeie besienswaardighede aan die Wildekus.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
- Gaste dink Haga Haga Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang