Haga Haga Hotel
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Haga Haga Hotel bied B&B- of selfsorgkamers en is in die kusbewareadorp Haga-Haga geleë. Die hotel is aan die seefront geleë en is ideaal vir 'n ontspannings- of korporatiewe wegbreek.
Akkommodasie by Haga Haga Hotel bestaan uit 11 en suite-kamers en 8 selfsorg-chalets wat individueel versier is. Die gastekamers front see of tuin en elke kamer het 'n waaier, verhitting, 'n radio en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke selfsorg-chalet beskik oor goed toegeruste leefarea, kombuis en 'n dek met braaigeriewe.
Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die buffetrestaurant op die perseel bedien. Daarbenewens het die hotel 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n á la carte kroeg; 'n kuriowinkel, 'n speletjieskamer, 'n swembad en vele ander ontspanningsaktiwiteite.
Vir die korporatiewe reisiger; die hotel beskik oor 'n goed toegeruste konferensiesentrum wat tot 50 afgevaardigdes kan akkommodeer. Spanbou, troues en ander sosiale geleenthede kan ook gereël word.
Haga Haga Hotel is 'n uur se ry vanaf Oos-Londen Lughawe geleë, en word omring deur verskeie besienswaardighede wat 'n mens in die Wildekus kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
- Gaste dink Haga Haga Hotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 58 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 155 Mariners Way, Haga Haga, East London, 5272, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang