Hajo's Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 83 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hajo's Lodge is 'n vriendelike en bekoorlike huis wat naby Milnerton Gholfbaan en strand geleë is, net 11 km vanaf sentraal Kaapstad.
Die is 9 en suite-kamers vir dubbel- of enkelbewoning. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenhede bied lugversorging en verwarmer, selfbelfoon, gratis WiFi, TV, digitale kluis, haardroër, ketel vir koffie en tee, sjampoe, stortjel, seep en lyfroom. Alle kamers is nie-rook, rook word toegelaat in die tuinareas. Elke kamer word volgens internasionale standaarde gemaak. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir DStv of Netflix gebruik.
Restaurante en winkels is 250 m weg. Lughawe-oordrag en individuele toere beskikbaar. Duits en Engels word gepraat, sommige personeellede praat ook Afrikaans, Xhosa en Sotho.
Hajo's Lodge aanvaar wel VISA-kaart, MasterCard en kontant.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hajo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 83 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Hajo's Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 83 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang