Hajo's Lodge
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 83 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hajo's Lodge is 'n bekoorlike huis naby Milnerton Gholfbaan en strand, net 11 km van Kaapstad se middestad af.
Daar is 9 en suite-kamers vir dubbel- of enkelverblyf. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het lugversorging, 'n verwarmer, 'n telefoon, gratis WiFi, 'n TV, digitale kluis, haardroër, ketel en komplimentêre toiletware. Rook is verbode in die kamers, met die uitsondering van kamer 3. Rook word in die tuin toegelaat. Elke kamer voldoen aan internasionale standaarde. Gaste moet hulle eie aanmeldbesonderhede vir DStv of Netflix gebruik.
Restaurante en winkels is 250 m ver. 'n Pendeldiens na en van die lughawe, asook individuele toere is beskikbaar. Daar word Duits en Engels, maar sommige personeel praat Afrikaans, isiXhosa en Sotho.
Let asb. dat Hajo's Lodge nie VISA-kaarte, MasterCard of kontant aanvaar nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hajo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 83 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Hajo's Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 83 Ascot Road, Milnerton, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang