Amani Guest House
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Amani Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Clarens. Die perseel is ideaal geleë naby die middedorp en is tog in 'n stil voorstad met teerpaaie. Die eienaar woon ook al vir 27 jaar in Clarens en kan vir gaste na al die versteekte juwele verwys.
Verblyf is beskikbaar in 2 kamers reg langs mekaar wat dit ideaal maak vir 'n gesin van 4. Dié kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en het elkeen 'n privaat badkamer.
Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Amani Guest House is 'n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante en verskeie buitemuurse aktiwiteite in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Niki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Amani Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang