Successfully reported
+32

Amani Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Amani Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Clarens. Die perseel is ideaal geleë naby die middedorp en is tog in 'n stil voorstad met teerpaaie. Die eienaar woon ook al vir 27 jaar in Clarens en kan vir gaste na al die versteekte juwele verwys.

Verblyf is beskikbaar in 2 kamers reg langs mekaar wat dit ideaal maak vir 'n gesin van 4. Dié kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, en het elkeen 'n privaat badkamer.

Parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Amani Guest House is 'n paar minute se ry vanaf winkels, restaurante en verskeie buitemuurse aktiwiteite in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Wilma R
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely night stay. Everything that you need for a getaway. The host was kind and went the extra mile to make us feel at home. Would mos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Linda P
5.0
Gerieflik. Ons het vir een aand oornag. Niki het ons baie vriendelik ontvang. Alles was netjies, gerieflik en in werkende toestand. Ons sal vir seker ...
Sien meer
Jul 2025
Guanita F
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay felt like home. The garden was so beautiful. Niki was the best host. Great accommodation!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Pieter R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne naweek. Baie lekker gebly. Spasie was bietjie min, maar gasvryheid het dubbeld opgemaak daarvoor. Ons gasvrou het uit haar pad gega...
Sien meer
Apr 2025
Brandon D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Niki was ook baie behulpsaam en awesome. Awesome en aangenaam.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Niki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Amani Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Horeb Street, Larola, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb496180256e9c7672563a735b28f082c526a49f9a46cddfb7e3e68e727cad2dd19eecc5d70b3d03fe9b3714a1ae19811fd91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 16 Horeb Street Larola 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.5169388021 28.427062761875
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang