Successfully reported
+12

Hakuna Matata Boutique Birdsong Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Farm, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hakuna Matata Boutique Birdsong Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n wildsplaas 10 km noordwes van Groot-Brakrivier. Dit is halfpad tussen George en Mosselbaai op die N2 en bied 'n rustige wegbreek met leeus wat brul, vars plaaslug en pragtige berg-uitsigte.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort.

Die oopplan-sitarea het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n houtvuurwarmbad, ingeboude onderdak-braaigeriewe en 'n eetarea op die stoep.

Die area is ideaal vir voëlkyk en spog met die Knysna-loerie en visarend. Die plaas het buffels en bokke en gaste kan wildritte geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lustine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Groot Sorgfontein Farm, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Sorgfontein Farm, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e34c73a9eddb7c4b2aea49ec00a1546b888d4c2c56794b99e22a5eaba9a3b8e8c21d1d1daedcea8bd9bfacdfe9f0e7cb6fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 6 mense Groot Sorgfontein Farm Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.974339851447 22.169361093362
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang