Hakusembe Camping2Go
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Access Road Hakusembe River Lodge, B8 (old C45), Rundu, Kavango Oos
- Vanaf R1 970 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hakusembe Camping2Go is tussen welige groen aan die oewer van die Okavangorivier geleë. Dit is ook langs die bekende Hakusembe River Lodge en hierdie tentperseel bied die perfekte kombinasie van ontspanning en gerief.
Verblyf word in 4 permanente gebied wat naby die gefossileerde duine is. Elke tent het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke tent het 'n kombuisie wat met 'n yskas, gasstoof, wasbak en 'n braai-area toegerus is.
Die lodge spog met 'n swembad en 'n kroeg. Gaste kan ook die geriewe by Hakusembe River Lodge gebruik of 'n ete by die restaurant geniet.
Die lodge is 'n ideale oornagplek vir diegene wat na die Zambezi en die bruisende waters van die Victoria-waterval reis.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 157
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Access Road Hakusembe River Lodge, B8 (old C45), Rundu, Kavango Oos
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Access Road Hakusembe River Lodge, B8 (old C45), Rundu, Kavango Oos
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang