Successfully reported

Haldon Estate

Standaard kothuis - Fennel
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer en 'n leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 2 in die leefarea. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitebraai en sitplek. Gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Basic 2-Room Cottage- Thyme
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Een slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die kombuisie, geleë in die enkelslaapkamerruimte, is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoofplaat. Alle nodige potte, panne en braaigereedskap word voorsien. 'n Driesitplek-eetkamertafel is ook in die enkelslaapkamer geleë. 'n Omheinde patio-area het 'n braai en patio-sitplek. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eenheid is troeteldiervriendelik.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Stroomdienste
Netflix
Braai
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Etenstafel
Sitplek vir 2
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
Stroomdienste
Netflix
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standard Cottage- Saffron
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié romantiese oopplan-selfsorgeenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 1 badkamer en 'n ruim leefarea met die mooiste uitsig oor die tuin. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude buitebraai, sitplek en 'n warmbad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix en YouTube.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bluegum
Vanaf
Vanaf R 1 390
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie vrystaande huis met 2 slaapkamers het een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort, en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. 'n Aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat borrelbad en aangelegde tuine vir buitelug-ontspanning en sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Lugversorging
Leefarea
Volledige kombuis
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Warmbad
Houtvuur
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Lyfseep
Buitelug
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur, Houtskool
Balkon
Warmbad
Houtvuur
Buite-eetarea
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Buite, Houtvuur, Houtskool
Vuurmaakhout
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Induksieplaat
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Spieëltafel
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Slim
Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standard 2-Room Cottage- Rosemary
Vanaf
Vanaf R 1 399
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • 4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n enkelbed en 'n stapelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en induksiestoofplaat, en sluit al die nodige potte, panne en braaitoebehore in. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 5 is in die kombuisarea beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n patio met 'n buitebraai en sitarea, ideaal vir ontspanne byeenkomste. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkering en 'n slim-TV met Netflix en YouTube.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family 2-Bedroom Cottage- Lavender
Vanaf
Vanaf R 1 490
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuisie en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die groot kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel en induksiestoof toegerus. Alle potte, panne en braaitoebehore word voorsien. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 5 in die kombuis. Die leefarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met 'n buitebraai en sitplek. 'n Slim-TV met Netflix en YouTube, asook gratis parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere is welkom. Let asb. dat honde aan 'n leiband moet wees wanneer hulle op die landgoed stap. Die eenhede is nie omehein nie en toreteldiere moet dus goed opgelei wees.
Rook is verbode in die kothuise en kamers, maar gaste is welkom om buite op die stoep te rook.
Graits WiFi is beskikbaar in al die eenhede behalwe die Rosemary-eenheid.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cba5da563e664f7f3eacb74536a223548e932bba8d2b813fe96a999cde749abfdbc9bbabab479ab3c384ea3f18dd4a3690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 1 Spesery Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.140940819581 26.155056668887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang