Successfully reported
+137

Haldon Estate

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haldon Estate bied netjiese en gerieflike selfsorgverblyf op 'n rustige plaas in Bloemfontein, wat dit die ideale verblyf maak vir gaste wat wil wegbreek van die daaglikse gewoel. Die verblyf is 8 km vanaf Bloemfontein se middestad en 2,8 km vaanf die N1.

Die eiendom bied verblyf in 5 kothuise. Elke kothuis het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuise het óf 'n kombuis óf 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf, 'n ketel en 'n induksiestoof of 'n tweeplaatstoof. Potte, panne en braaigereedskap is ook beskikbaar. Elke kothuis het 'n eetarea, asook 'n stoep met 'n buitebraai en sitarea. Graits WiFi, 'n slim-TV met Netflix en YouTube is beskikbaar in al die eenhede.

Gaste kan die ruim agterplaas geniet, deur die tuine wandel of 'n piekniek hou. Gaste het toegang tot 'n groot, gemeenskaplike swembad.

Gaste in die Saffron- en Rosemary-eenheid het toegang tot hul eie privaat warmbaddens.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Megan C
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. After the chaotic atmosphere in Gauteng, this was the perfect stop to rest and rejuvenate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ruzanne P
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Quick stay for the night. Lovely place. Would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Andreas L
Saam met lewensmaat
5.0
Beste GH in Bloem. Baie goed, stil, skoon, rustig.
Apr 2025
Andreas L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Baie goed, rustig, sal weer daar bly.
Apr 2025
Piet D
5.0
Heerlik plek om te ontspan. Alles wat jy nodig het. Heerlike swembad. Pragtige groot tuin om in te ontspan.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Doreen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Haldon Estate het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 935
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 935
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Spesery Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2cba5da563e664f7f3eacb74536a223548e932bba8d2b813fe96a999cde749abfdbc9bbabab479ab3c384ea3f18dd4a3690a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 1 Spesery Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.140940819581 26.155056668887
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang