Successfully reported

Haleys Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nopasika M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Home away from home. Homely. Welcoming staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het beslis lekker gebly. Alle personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle gaan uit hul pad om behulpsaam te wees. Die plek self en onmiddellike omgewing is baie skoon en netjies. Beslis onder ons top 3 oorbly gastehuise. Gaan jy Oos Rand toe, is dit beslis die plek om te oornag. Oppas vir Google Maps. Laat jou in liederlike plekke reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Veilige, rustige omgewing. Jo-Marie het ons vriendelik ontvang. Die kamer is baie mooi. Dit was net 1 aand se oorslaap, waarna ons die volgende dag vir familie sou gaan kuier. Sal beslis weer van Haleys Guest House gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Veilig en netjies. Ons het baie lekker hier gebly! Dit is goed ingerig. Julle sal ons in die toekoms definitief weer sien! Dankie vir al die ekstras!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome stay at an affordable price. Very nice and clean. Good location. Safe. Friendly staff. Would stay here again for sure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal vir seker aanbeveel. Ideaal ook vir sakelui. Lieflike plekkie, gerieflik sentraal, baie vriendelik ontvang, hulpvaardig, alles wat mens nodig het, is byderhand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Vreeslik netjies en baie goed geleë. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Perfect. Excellent stay. Friendly staff. Very clean. Comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ontspannend, gasvry, netjies. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer. Die kamers is mooi netjies en goed toegerus vir 'n lekker wegbreek. Die gastehuis self is lekker naby aan 'n winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek! Baie lekker! Goeie diens en vriendelike en hulpvaardige personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe458506d7bc480db78778407ef2b7fe46f132edf73b8e1d0ab2fe1a419321f935949c9a7c1e05545317b8611a7d2df2d2a10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Parker Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.13866 28.34393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang