Successfully reported
+38

Haleys Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Haley's Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Rynfield, Benoni. Dit is ideaal vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse van 2 kamers, wat elk tot 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke kamer het lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis, onbeperkte WiFi in elke kamer beskikbaar.

Alle gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is naby winkelsentrums, hoofvervoerroetes en alle ander geriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nopasika M
5.0
Home away from home. Homely. Welcoming staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Marthinus P
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ons het beslis lekker gebly. Alle personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Hulle gaan uit hul pad om behulpsaam te wees. Die plek self...
Sien meer
Aug 2025
Irene V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, rustige omgewing. Jo-Marie het ons vriendelik ontvang. Die kamer is baie mooi. Dit was net 1 aand se oorslaap, waarna ons die volgende dag vi...
Sien meer
Jun 2025
Antoinette E
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjies. Ons het baie lekker hier gebly! Dit is goed ingerig. Julle sal ons in die toekoms definitief weer sien! Dankie vir al die ekstras!
Mei 2025
Stefan R
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome stay at an affordable price. Very nice and clean. Good location. Safe. Friendly staff. Would stay here again for sure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Billy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Haleys Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Parker Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe458506d7bc480db78778407ef2b7fe46f132edf73b8e1d0ab2fe1a419321f935949c9a7c1e05545317b8611a7d2df2d2a10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 9 Parker Street Rynfield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.13866 28.34393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang