Successfully reported

Halfway Gardens Home

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Jenny N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Very close to the conference venue and a park run! Delightful cottage in a lovely garden. Quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene For J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Sentraal, veilig en huislik. Die gastehuis het alles gehad wat ek nodig gehad het. Die gastehuis is geleë binne 'n beheerde kompleks en ek het parkering gehad in 'n motorhuis. Die kamer was ruim met alles wat 'n mens in 'n selfsorgeenheid nodig het. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Aangename gasvrou en baie sekuriteit. Baie veilig en baie stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Peaceful. Peace and quiet. I enjoyed my stay and it was also clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Was heerlik en rustig. Dit is die beste plek en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannetjie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantastic stay. It was an absolute pleasure to stay in a beautiful, clean place with aircon. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kudi And Angeli C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Best of the best. Best of the best. Home away from home! Kerry is a great host and went out of her way to assist us with everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Heerlik gebly, baie dankies. Ons het heerlik gebly. Vriendelike ontvangs en veilige, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie baie lekker. Baie lekker gebly, gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corene C
1 nag
5.0
Nov 2024

Beveel vir seker aan. Dit is 'n baie mooi plek. Baie netjies, stylvol en skoon. Kerry, die gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kerry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 201 Fiskaal Street, Halfway Gardens, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17599b1bdc3abb8bbb98da67ae5cf5e2bd177ccad254ed61c75da078dd2bcdbfad14f45bca5048b31168cfdf5764cbacb18e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 201 Fiskaal Street Halfway Gardens 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.986843757149 28.117745726
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang