Successfully reported

Halfway Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 352 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mandie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Great. Was super. Clean, safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rayno B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Happy, felt like home. Great stay. They really went the extra mile to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heindricht S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Marvelous. Our stay was worthwhile, exceptionally good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heindricht S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Absolutely wonderful. Our stay was marvelous and our host was friendly, excellent, and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Gemaklik, skoon, prakties, netjies. Heerlik gebly. Tweede keer daar, regtig 'n lekker stop tussen Vrystaat en Tuinroete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jg K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Was perfek dankie. Baie lekker gebly en gekuier. Baie dankie aan die webtuiste en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
1 nag
5.0
Mrt 2025

Skoon, netjies, goeie gebied geleë en veilig. Ons het baie lekker gebly, behalwe dat die beddens se matras hard was, het ons nie goeie nagrus gehad nie en ons het 'n goeie nagrus nodig gehad, want ons het die volgende oggend in George, in die Wes-Kaap, gearriveer. My voorstel is om ekselle wat jy bo op die matras sit, ook in die kamer te sit indien die persone nie op harde bed kan slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sal weer daar oornag en dit aanbeveel. Veilig, skoon, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Very comfortable, clean and cozy space! Highly recommend Halfway Rest. We had a lovely stay. So clean, cozy and comfortable. Just what we needed for our stopover. The hosts were very accommodating and friendly. We felt very comfortable and safe. We would definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Karoo bo. Heerlike rustige atmosfeer. Lekker gerus na 'n lang rit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja & Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 352

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 875
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 875
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 61 Coetzee Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQEMgKwWV69Wk4MtddhGtQOZw0UgakAfp7QRCiQ7e0sSARi0URw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag (plek vir 2) 352 5 1 5 61 Coetzee Street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -31.496374084124 25.002979008598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang