Successfully reported

Halfway Stay 1106

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hester H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie geniet in die mooie Highland Estate. Halfway house was baie goed ingerig, veral in die kombuis, alles wat jy kan nodig hê. Kamers was baie stylvol en warm genoeg. Al wat nodig is, veral in die winter, is of 'n gasverwarmer of stofie vir die sitkamer, dit word yskoud daar. Die 'binne braai' rook die huis uit, iets is fout met die skoorsteen? Het hom wel gekry om so half te werk, maar dit het nog steeds gerook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1106, Highland Gate Golf And Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3452bbf90a9bda2d4b2790374d3c394d82c61e69021d2b21ff7a41e95087dfb36b9196511e6fa696035b7d274802c2b638f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Erf 1106 Highland Gate Golf And Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.439147343808 30.215722918511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang