Successfully reported

Halleria Self-catering

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wessel V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker gebly. Dankie! Baie lekker gebly. Netjies, skoon, wel bietjie klein, sou nie meer as 2 mense obviously kan bly nie. Maar daagliks gediens. Nee wat, waarde vir geld en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzahn B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Alles was baie netjies en baie rustig. Alles was baie netjies en volledig toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Skoon netjiese akkommodasie. Ons het lekker gebly na 'n dag se harde werk. Alles was skoon en netjies. Sal julle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you for the review, Anita! It's great to hear you enjoyed your business stay with us. All the best.

Thabo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Wonderful. Had a great getaway. I really enjoyed my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you, Thabo! Delighted to hear you enjoyed your getaway with us!

Susan D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect. Baie dankie, julle was puik. Sal julle definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you very much, Susan. Delighted to know you enjoyed your stay and looking forward to welcoming you again.

Deirdre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was netjies en skoon gewees. Alles was perfek, dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you very much, Deirdre! I'm happy to hear you enjoyed your stay!

Cobus V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Wonderlik! Toiletdeksel is los. Kraan in kombuis is los.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Baie dankie, Cobus Verster! We've fixed the loose toilet seat and tap. Thank you for the feedback. We hope to welcome you next time.

Lina En Gerry S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons linne en handdoeke is daagliks vervang met skoon vars linne. Halleria is 'n rustige plekkie. Dit is minimalisties. Puik diens deur die personeel. Die ligging is puik, so naby die rugbyvelde waar ons die rugbytoernooi kon bywoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Baie dankie!

Elsa S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ongelooflik. Dit was 'n ongelooflike ervaring om in die natuur met voëlgesang te kon rus! As jy moeg en uitgeput is, sal jy dit by Halleria tussen die lieflike bome en tuine ervaar! Dankie Halleria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you for the lovely review, Elsa! I'm delighted to hear you enjoyed our garden and your stay.

Julius B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Stil en rustige naweek en sal beslis aanbeveel vir twee mense en diens. Ek, my eggenote en twee vriende het kamers E5 en E6 gehad vir die tydperk 1 Februarie tot 3 Februarie 2024. Die kamers was netjies en skoon, ideaal vir twee mense. Alles wat nodig is vir selfsorg eenhede was beskikbaar. Die kamers was bietjie ver vanaf die swembaddens, maar andersins kan ons glad nie kla nie. Ons wil graag voorstel dat daar stoelkussings voorsien word vir die stoele buite, asook 'n sonsambreel vir die warm son. Ons het waargeneem dat die inventaris geensins ooreenstem met die toerusting in die kamers nie, en die bestuur moet dit ondersoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations
Halleria Self-catering
Thank you for the review, Julius. I am happy to hear you enjoyed your stay and the peace and quiet, and found everything you needed to self cater. Thank you for the feedback on room for improvements, we will look into it.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66B The Oaks Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880cc881011f3b6ad1800f7a7e7803e92ba8ffeffc84023507120fc34b4f45a8351144db40d3df2c8c1d1201ec0f6401568e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 66B The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3137077 31.007213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang