Successfully reported
+61

Halleria Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66B The Oaks Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Halleria Self-catering is in 'n rustige omgewing in Witrivier geleë en bied gerieflike verblyf-idee vir begrotingsbewuste reisigers, kontakpersone, sake- en vakansiereisigers.

Verblyf word gebied in 3 klein, maar gerieflike selfsorgkamers. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n klein en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, tweeplaatstoof, en eetgerei en breekware.

Elke kamer het 'n privaat patio met 'n tafel, stoele en braaigeriewe, en is toegerus met 'n TV met DStv-kanale, 'n waaier, verwarmer, klerekas, lessenaar en USB-proppunt.

Gaste het toegang tot 'n swembad, lapa en 'n groot lowerryke tuin. Gratis WiFi is in die kamers beskikbaar. Veilige parkeerplek is voor jou eenheid beskikbaar en is groot genoeg om groot voertuie te pas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wessel V
5.0
Lekker gebly. Dankie! Baie lekker gebly. Netjies, skoon, wel bietjie klein, sou nie meer as 2 mense obviously kan bly nie. Maar daagliks gediens. Nee ...
Sien meer
Jul 2025
Elzahn B
5.0
Alles was baie netjies en baie rustig. Alles was baie netjies en volledig toegerus.
Jun 2025
Anita F
Besigheidsreis
5.0
Skoon netjiese akkommodasie. Ons het lekker gebly na 'n dag se harde werk. Alles was skoon en netjies. Sal julle aanbeveel.
Mei 2025
Thabo S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Had a great getaway. I really enjoyed my stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Susan D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Baie dankie, julle was puik. Sal julle definitief weer sien.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 66B The Oaks Road, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Halleria Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 66B The Oaks Road, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA880cc881011f3b6ad1800f7a7e7803e92ba8ffeffc84023507120fc34b4f45a8351144db40d3df2c8c1d1201ec0f6401568e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 66B The Oaks Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3137077 31.007213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang