Successfully reported

Hamerkop House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Quintus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Definitely worth it, in every aspect. Would choose Hamerkop House as my choice. Amazing accommodation, very close to the most beautiful beach. Accommodation was neat, clean, convenient and very quiet. We had a wonderfully relaxing 4 days, and would have definitely stayed longer if we had the opportunity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christe-Lee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

I would go back to Hamerkop House anytime! The stay was lovely! The stay was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Uitstekend. Baie netjies, ideaal geleë en uitstekende diens. Sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2025

Privaatheid gebrek aan seaview was teleurstellend. Mooi netjies. Daar is geen see uitsig vanaf blyplek en om by die strand uit te kom, moet jy op perseel loop waar daar staan geen deurgang. Dan moet jy deur die veld loop waar daar 'n bordjie is wat sê pasop vir slange. Ons het nie te vroeg of te laat strand toe geloop nie. Ons neem aan plekke is veilig, maar die voertuig staan buite onder geen afdak. Ons sou ook graag 'n ketel wou gehad het om ons eie koffie te maak, waar daar net 'n Nespresso-masjien was. Daar was net 1 teelepel en niks wat mens in die mikrogolf kon gebruik al was daar een. Die feit dat mens die strand nie kon sien vanaf die woonplek was 'n teleurstelling en dit was glad nie gemaklik om deur die veld met die waarskuwing van slange te loop nie. Daar was ook nie regtig volkome privaatheid nie, want jy kon die gesprekke van persone langsaan duidelik hoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Exceptional, clean, modest. Johan and Denise are very friendly and kind people. The rooms were exceptional - very clean and modest. The kitchen/braai area is very nice with everything that you need. I will 100% recommend Hamerkop House to anyone looking for accommodation in that area. Definitely value for money! Nice touch was the complimentary cheese platter and bottle of wine for each room upon arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanné P
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Dit was uitstekend met baie vriendelike ontvangs! Sal verseker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lénore D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Great place to stay at, lovely view and fresh smell of sea as you wake up. Host was great and would go back again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Hamerkop Street, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA395a28c66d8229684aac2d98af1ae21c8414bc6b9709b2df71370366bc52be8d8addc155aa23acc8be62e363344bb60d0925?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Hamerkop Street Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.700635101281 18.44278365582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang