Hampton Rose Guest House
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Hampton Road, Clifton Park East, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hampton Rose Guest House is in 'n stil doodloopstraat in Oos-Londen. Gaste kan 'n rustige wegbreek hier geniet.
Verblyf beskik oor 7 eenhede met slaapplek vir 13 gaste. Die eenhede sluit dubbelkamers, 'n gesinskamer en 'n enkelkamer in. Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n bad of stort of albei. Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en 'n buite-area.
Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek en 'n swembad in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Colleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 2 Hampton Road, Clifton Park East, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Hampton Rose Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Hampton Road, Clifton Park East, East London, 5201, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang