Successfully reported
+34

Hangklip House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Hangklip House is 'n ou radarstasie aan die voet van Hangklipberg. Die stasie is opgeknap en omskep in 'n bekoorlike selfsorghuis met 'n prentjiemooi uitsig oor die Pringlebaai-kuslyn. Die dorp spog met wit sandstrande en lieflike fauna en flora.

Die ten volle gemeubileerde huis en die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers in die huis, waarvan 2 dubbelbeddens het en die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort en bad. Daar is 'n gemeubileerde oopplan-woonstel met 'n koningingrootte-bed en enkelbed op die grondverdieping.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Daar is 'n pool-tafel en 'n veerpyltjiebord in die woonstel bo en die huis het 'n houtvuurwarmbad met 'n 180 grade uitsig oor die see.

Besoekers aan Pringlebaai kan lekker gaan swem, watersport beoefen, snorkel in die verskeie rotspoele en gaan duik.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Coenie V
Saam met vriende
5.0
Perfekte naweek weg! Perfekte wegbreek. Die views was amazing en die verblyf was perfek vir ons! Alles was baie mooi skoon en lekker stil!
Sep 2025
Ronelle Y
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, ontspanne en goed toegerus. Heerlike ontspanne naweek gehad by Hangklip House. Die geriewe was netjies en skoon en die kombuis is goed toeger...
Sien meer
Aug 2025
Pieter L
Gesin met tieners
5.0
Lekker. Dit was 'n heerlike winterkuier met 'n pragtige uitsig.
Jul 2025
Lize K
5.0
Dit was een van ons lekkerste wegbreke! Dit was nou waarlik 'n week van heerlik rus, die uitsig van die huis is absoluut amazing en die warmbad was 'n...
Sien meer
Mei 2025
Marelize P
Saam met vriende
5.0
Was 'n wonderlike wegbreek. Hangklip is baie spesiaal. Die ligging en sonsondergang is merkwaardig daar. Die verblyf en kamers is netjies en die kombu...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hangklip House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level Road, Pringle Bay, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcb90463472072212b8473e3a14b8c75759ee8f050a9a670e23a7beab9dd6f0a7dbb66e25e7c1de9764b3d3817fbcb04204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 8 mense 42 5 1 5 High Level Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.371099130654 18.833541509333
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang