Successfully reported
+11

Hanna

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Genl Hertzog Boulevard, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hanna bied netjiese en bekostigbare oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Wellington aan die voet van die Groenberge in die Kaapse Wynlande met 'n uitsig oor nabye wingerdplase. Die instansie is ook naby verskillende trou-venues.

Die verblyf bestaan uit 'n oopplan-woonstelletjie met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Die ruim slaapkamer beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eenheid het ekstra geriewe soos 'n yskassie, ketel, mikrogolfoond, konveksieoond, lugversorging en volledige DStv. Gaste kan in die swembad afkoel of op die stoep ontspan en die lieflike uitsig oor die omliggende plase geniet. Veilige parkeerplek word voorsien en gratis WiFi is by die swembadarea beskik asook in die eenheid. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Daar is ook 'n omsetter tydens beurtkrag.

Wellington is die tuiste van 'n hele rits gewilde plase waar gaste kan gaan wynproe, vrugtepluk, voetslaan, fietsry en perdry.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Corne V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek. N heerlike sentraal geleë oornagplekkie (of langer) vanwaar jy die omgewing kan verken. Gasheer en gasvrou baie gaaf en behulpsaam ...
Sien meer
Aug 2025
Maryka F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Ons kry elke keer dieselfde goeie diens. As ons net 'n wegbreek nodig het, is Hanna die plek waarna ons gaan. Ek beveel hulle beslis aan vir t...
Sien meer
Jul 2025
Jeremy D
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Very welcoming and hospitable hosts with some amazing personal touches.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Peet V
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, lekker swembad, lugversorger. Als vir 'n warm plek. Die eienaars is gasvry en kan met geruste hart aanbeveel! Die gastehuis is in 'n baie mooi ...
Sien meer
Mrt 2025
Jurina V
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster diens en verblyf! Hannelie was fantasties vanaf ons bespreking tot ons moes uitboek. Die selfsorg eenheid is eintlik mooier as op die foto's en...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 179 Genl Hertzog Boulevard, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hanna het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 179 Genl Hertzog Boulevard, Berg en Dal, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmgsNob2YGbiy4tZfpKAV0Gm7fScTQPFmpsFGss00YwTfyx0K4T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 179 Genl Hertzog Boulevard Berg en Dal 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.630901 19.020725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang