Successfully reported
+60

Hannah's Cottage @ The Oak Tree

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Avenue, Delmasroad, R50, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hannah's Cottage @ The Oak Tree is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf op 'n familieplaas wat 10 km vanaf Elarduspark, Pretoria geleë is, bied. Die plaas is die ideale basis vanwaar jy die besienswaardighede en doendinge wat Pretoria en Centurion bied, kan verken.

Dié grasdakkothuis beskik oor 1 slaapkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die leefarea ook 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n stort en het 'n wasmasjien. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is ook beskikbaar. Die kothuis het 'n privaat patio en tuin waar gaste 'n braai en maaltye in die buitelug kan geniet.

Die plaas is gerieflik geleë naby plaaslike geriewe, hospitale, Irene Farm, Menlyn Mall en die sakekern.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Ligging

  • Grootfontein Avenue, Delmasroad, R50, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 01:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootfontein Avenue, Delmasroad, R50, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7290f9e794cc301cf050536fb43e93f8f9b8a2b207d1375ec73023a3d1b2942d0684efc89a673491abcd015763e9a2b72d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) Grootfontein Avenue Delmasroad, R50 0181 Gauteng 021 201 8901 01:00-17:00 10:00 -25.907871853925 28.337969427214
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang